Die Engeling

Toe ek klein was het ek Engelse mense só genoem en met sy tipiese “London-Style-look-and-feel”, het ek gedink dit is die perfekte naam vir ons Britse Skouersak.
Geskik vir mans en dames.
Die skouersak kan dien as ‘n beursie ook en het selfs plek vir jou bankkaarte.
Perfek vir reis of sommer gou dorp toe!
Grootte: 220x230x100mm

R1,350.00

Clear

Additional information

Options

Toffie (ligte bruin), Koffie (donker bruin)

error: Content is protected !!